Indië in die dinges
Indië is besig om die prys vir sy (haar?) ekonomiese vooruitgang te betaal - op vele fronte.
Vandag lees ek bv. in die Engelse pers oor die Yamuna-rivier in Delhi. Die Hindoes dink die rivier se water was hulle sondes weg; intussen is die wetenskaplikes bekommerd oor die feit dat die rivier eintlik maar net 'n riool-kanaal is.
En die minister wat opgeskeep sit met die probleem?
Haar naam is Sheila Dikshit.
Ek lieg nie - lees hier.
2 Comments:
hahahahahahaaaaaaa
Baie dankie! Dis wonderlik.
Arme minister is seker kniediep.
Post a Comment
<< Home