posted by Voetstoots van Tonder at 12:28 am
Jou bliksem. Jy kan bly wees dat ek ons anti-onthullingsooreenkoms respekteer. Die solarium sal nogal moet houe vat om my by Lasith se blas vel te kry.
anti-onthulling? maar die foto kom dan van jou eie websaait af, Lasith?
Dit is waar. Ek verwys meer na my belofte om jou nie te onthul nie. En moenie my Lasith noem nie. Dit beteken tien teen een Lam in Sri Lanka.
Bwahaha. Slinga Malinga. Ek het nog altyd gesĂȘ Lam gooi as hy boul...
Post a Comment
<< Home
View my complete profile
4 Comments: