Ramboude...
Uittreksel uit The Times, Saterdag 2 Junie 2007:
Mini-revolution
Skirts are being banned at Woodhey High School in Ramsbottom, near Bury, Lancashire, because girls wear them too short. Black trousers will be worn from September at the mixed college. Governors’ chairwoman Luise Nandy said: “They are a source of endless battles between staff and children.”
- in 'n plek genaamd Ramsbottom? Bly om te hoor... ek meen, wie wil nou heeldag DAARin vaskyk?

10 Comments:
Ek sou dit baie eerder verkies het om met 'n langbroek skooltoe te gaan. Daardie simpel blou rompe met die plooie op al die verkeerde plekke, kan jou nie anders laat lyk as ramsboudagtig nie.
jy't nie dalk op Ramsgate skoolgegaan nie, het jy, Idiwidi?
Whoohoo, Voetstoots terug op die lug. En hy stel nie teleur nie!
idiwidi, die dogters wat saam met my op skool was, het so 'n borrie-geel jumper gedra, 'n leliker kleur kon jy nie kry nie, maar nog steeds het baie van hulle dit laat goed lyk. Skoolrokke pas nou maar net by skoolmeisies.
dankie PZ, dankie - dis maar net 'n toon terug in die water - ek belowe om binnekort behoorlik om verskoning te vra vir my lesers oorlat ek hulle so afgeskeep het...
cheers
Ramsgate - haha.
Eintlik nie baie ver daarvandaan nie.
Ons kon langbroeke dra, as ons wou. Maar dit het veroorsaak dat niemand hulle beenhare geskeer het nie.
idiwidi, was julle skoolhoof se naam miskien Cyril RAMaphosa?
Voetstoots, ek reken dis weer tyd vir 'n bier langs die rivier
Ek lyk nie so van agter af nie.
Hiehiehie...
Pienkes, ek sweer dan was ek en jy in dieselfde skool. Dis net "my" skool wat sulke aaklige borriegeel klere gedra het.
VVT: jy het nou omtrent hier 'n topic aan die gang: skoolklere. Ek is seker skoolhoofde het iets my meisies: waar in jou lewe laat jy girls sulke dik jumpers dra ... veral as jy in die Vrystaat skool gegaan het.
Post a Comment
<< Home