Thursday, February 15, 2007

Ernie Els - Doos?

4 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Hahahahaha. Kommentator: "What's a 'doos'?"

11:36 am  
Blogger Voetstoots van Tonder said...

ja-nee, dis eintlik vir my die snaaksste deel - veral waar ek hier in Londen werk, en van my kollegas af en toe vir my soortgelyke vrae vra oor goeie Afrikaanse woorde...

en veral as jy dan luister hoe oulik hulle dit uitspreek...

11:38 am  
Blogger Fransien said...

Bonjour. Dit laat my dink aan die woorde
POUCE, PUCE & POUSSE
wat almal mooi beskaafde woorde hier in Frankryk is (beteken duim, vlooi en druk) maar ek kan myself steeds nie kry om hulle te gebruik sonder om aan my glas wyn te verstik nie...

5:44 pm  
Blogger Lammervanger said...

En hier dink ek jy het doodreg verkeerd gespel...

6:06 am  

Post a Comment

<< Home

< # afrikaans ? >